Subscribe to my newsletter

  • FACEBOOK
  • Pinterest
  • Instagram
  • Linked In

© 2019 by Taleta

WORKSHOPS

WEEKLY CLASSES

TESTIMONIALS 

Wat 'n wonderlike 4 dae.  Jy is 'n wonderlike leeraar en ek het elke dag aan jou lippe gehang.  Jou klasse is vir enige vlak kunstenaar.  Baie dankie dat jy jou ongelooflike kennis met ons kon deel

Baie dankie vir 'n kursus wat soveel inligting bevat het.  Dankie ook vir jou geduld en al die hulp!  Ek het dit regtig geniet en dit was beslis die moeite werd om die kursus be te woon

You are a super patient and gentle teacher.  I have learned that constant measuring is key.   I have painted a few oil paintings but never a portrait, so I feel definitely equipped to go home and practice, practice, practice.  I was hoping there was a magical formula to getting a portrait right...and although it's no quick formula. I learned to be slow and patient.  I need to practice looking and re-looking.  Watching you paint was inspiring and made me learn so much.  Thank you Taléta!

Thank you for a wonderful workshop Taléta.  Not only for your talent ad skills as a portrait painter but for your teaching ability made up of patience and kindness in a relaxed atmosphere.   Your generosity to share your experience is above the norm.  I enjoyed every moment of this art experience with you.

Baie dankie Taléta vir 'n insiggewende, genotvolle kursus!  Die tegniese kennis wat jy deel is fundamenteel tot die proses en jou kreatiewe oog en insette is waardevol

-

Wat 'n ervaring! Dit het begin met baie "senuwees" en geeindig met 'n kop wat zoem van inligting.  Dankie vir 'n genotvolle, insiggewende kurses.  Ek het baie geleer!

Thank you so so much for the most incredible 4 days!  I have learned more than I could imagine and have been so inspired!  You are so talented,